Indien jy ’n geregistreerde kieser is, kan jy vasstel of jou naam op die kieserslys is. Indien jou naam nie op die kieserslys is nie, moet jy jou plaaslike Verkiesingskommissie- (OVK-) kantoor besoek om te herregistreer.
Vind meer uit oor hoe om jou naam op die kieserslys te kontroleer of kontak die OVK.