Voordat jy in nasionale, provinsiale of munisipale verkiesings kan stem, insluitend kiesafdeling-tussenverkiesings, moet jy in die kiesafdeling waar jy woon registreer. Dit is veral belangrik vir munisipale verkiesings, aangesien jy slegs kan stem in die kiesafdeling waarin jy geregistreer is.
Vind meer uit oor hoe om te registreer om te stem of kontak die Verkiesingskommissie.